{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock
Visie
Om onderwys -en opleidingsgeleenthede te skep vir die leerders van Magalies Spesiale Skool, deur te streef na uitnemendheid op alle vlakke en om die beste kwaliteit onderwys in ‘n mededingende wêreld te bied.
Missie
Om effektiewe onderwys -en vaardigheidsopleiding aan die leerders van Magalies Spesiale Skool te bied, sodat hulle op alle vlakke van die samelewing as verantwoordelike landsburgers kan funksioneer en hul plek volwaardig in die arbeidsmark kan inneem.
Dit sal geskied deur:
· Betrokkenheid van alle rolspelers,
· Die strewe na uitmuntendheid,
· Die gemeenskap te dien en
· Die leerders alle moontlike geleenthede te bied tot positiewe ontwikkeling en produktiwiteit.
Vision
To strive for excellence on all levels of education and training for the learners of Magalies Special School and to provide education of the highest quality in a competitive world.
Mission
To offer effective education and skills training to the learners of Magalies Special School which will enable them to function as responsible citizens and take their rightful place in the labour market and society.
This is achieved by:
· Involvement of all role players,
· Striving for excellence,
· Serving the community and
· Offering learners every opportunity to develop positively and productively.
Terug | Terug na bo |